Geskenk register
Wat kan jy gee as geskenk
Wat jy kan bydra tot ons huis
Ons het gelukkig al die nodige goed om huis op te sit, maar soos altyd is finansies 'n bietjie van 'n uitdaging — so enige geldjie sal regtig baie waardeer word.
As jy dit graag vooraf wil gee, is jy meer as welkom. Gebruik net die bankbesonderhede hieronder en sit asseblief jou naam en van as verwysing, sodat ons jou behoorlik kan bedank.
Bank: Capitec Rekeningnommer: 1567158542 Tak kode: 470010 Tipe: Spaar Rekening