Ons storie
Hoe dit gebeur het
2 Mei 2026
Hoe ons ontmoet het
Ons het ontmoet op 'n maatsoek-app (Koer) waar ons 'n rukkie lank gesels het. Ons het dadelik 'n konneksie gevoel en het toe op die datum mekaar in lewende lywe ontmoet by Bocadillo's in Walmer.
5 Mei 2026
Amptelik uit begin gaan
Dit het nie lank gevat nie, maar ons twee het gelukkig gevoel. Ons het sommer baie van mekaar gehou van die begin af. Teen hierdie tyd het ons besef dat ons baie dieselfde is.
7 Maart 2026
Ons verlowings dag
Dit het ons nie lank gevat om te besef dat ons vir mekaar bedoel is nie. Die groot dag was net 'n kwessie van tyd. Dit was bestem gewees en dit sou vroeƫr of later gebeur het. Daar was nie keer aan dit nie.