Johan & Sylvia

Ons gaan trou Desember 5,2026

Sylvia Martin

Sylvia is gebore en het groot geword in Port Elizabeth. Sy het na skool gaan verder studeer om 'n chef te word. Sy is baie passievol oor netbal en is huidiglik deel van die Malherbe Netbal Klub.

Johan Haasbroek

Johan was gebore in Sishen, Noordkaap en het groot geword in Kuruman, Noordkaap. Hy het sy weermag plig vrywillig gedoen na matriek. Hy het daarna na Port Elizabeth getrek. Hy is in die rekenaar bedryf en skryf sagteware vir maatskappye.

Ons Troudag

Waar & Wanneer

Die Seremonie

  • 16:00 - 17:00 PM
  • Ukuphupha - Wedding Chapel
  • Plot 1962 Kragga Kamma Rd, Theescombe, Gqeberha
  • Wys Ligging

Die Onthaal

  • +/- 18:00
  • Ukuphupha Wedding Venue.
  • Plot 1962 Kragga Kamma Rd, Theescombe, Gqeberha
  • Wys Ligging

Gaan jy bywoon?